RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 21 Augustus 2026
Tinus de Jager – Moneyweb.
Tinus de Jager – Moneyweb.
Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Boela du Preez, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord luisteraarsvrae.
Melville du Plessis, portefeuljebestuurder by Ninety One, verduidelik waarom Suid-Afrika beter geposisioneer is as wat dit op die oog af lyk.
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor Suid-Afrika se hernubare-energieprojekte ter waarde van meer as R400 miljard, en die land se kragnetwerk wat nog nie gereed is om al hierdie nuwe krag te hanteer nie.
Dawie Roodt, hoofekonoom by Efficient Group, gesels oor beleidsveranderinge wat Suid-Afrika se ekonomie vinniger kan laat groei.
Henco Kruger lewer die markverslag, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor die markte.
As the greenback weakened to a three-month low.
This comes a day after its board survived an attempt by US-based investor Sean Riskowitz to remove its directors.
‘It's tantamount to treason if you steal from the poor or if you are at work, but not at work,’ says Dr Harlan Cloete, Centre for Gender and Africa Studies at the University of the Free State.
Paying R3 000 more on monthly municipal bills, the cost of broken municipalities. Why women feel let down by government, banks and healthcare. And the inspirational story behind Yuppie Chef.